Welkom by die Laerskool Setlaarspark

 
   

Click for English version

 
 
 
 

Ons Visie

Ons visie is om leerders se vaardighede en talente tot volle potensiaal te ontwikkel sodat die maksimum prestasie behaal kan word.

Ons onderneem om leerders Christelik, sosiaal en emosioneel te verryk tot effektiewe lede van die gemeenskap. 

 Ons gee om vir ons kinders!

 

Die skool is geleŽ op die hoek van Fordyceweg en Vierdelaan in Walmer en kyk uit oor die Baakensvallei met sy pragtige Setlaarspark Natuurreservaat.

Pos adres: Vierdelaan Walmer, 6070.
Telefoon: 041- 100 0011
Fax: 041- 581 2105
E-pos: infosetlaars@gmail.com

 

 


 

Hosted by:
CSE (PTY) LTD
041-3733442
 

Last updated:Thursday June 23, 2005 11:26:46 AM  ©2004-2005 copyright. Ledeck. All rights reserved.