Ons personeel, n goed opgeleide en toegewyde groep, bestaan uit 20 lede. Ons aanvaar die werkleuse:

Ons gee werklik om

en ons streef daagliks daarna om reg te laat geskied aan die woorde van Moeder Theresa van Indi:

  We do no great things, only small things with great love.

Om dit vir ons moontlik te maak om hierdie ideale uit te leef, kom ons personeel elke oggend bymekaar vir skriflesing en gebed.  
Daar is 499 leerders en die getalle wissel van 20 tot 35 leerders per klas.
 
Ons is bevoorreg om n JOT (Jesus Our Teacher) leerkrag op ons personeel te kan h. Sy het n graad in Sielkunde verwerf en is gekwalifiseerd om berading te bied aan leerders wat probleme ondervind.

 

 

 
 
 
 
 
Hosted by:
CSE (PTY) LTD 041-3733442

Last updated:Thursday June 23, 2005 11:40:06 AM  2004-2005 copyright. Ledeck. All rights reserved.