By Setlaarspark en die mooi vallei
met hul rotse en blomme en bokkies wat wei;

Met historiese Algoabaai in sig
staan ons skool waar ons speel en ons werk verrig

Waar ons strewe vir plig en reg en eer
en ons hemelse Vader ons lewens beheer.

Al verander ons veel in die jare wat kom,
en al swerwe ons ver die aardbol om

Al vervaag ook ons lesse en sport en leed
ons liefde vir jou sal ons nooit vergeet

Ons sal werk hier vir ons toekoms trou
Deo Gloria! sal ons altyd onthou.

 

 

 
 
 
 
 
Hosted by:
CSE (PTY) LTD 041-3733442

Last updated:Thursday June 23, 2005 11:26:41 AM  2004-2005 copyright. Ledeck. All rights reserved.