Laerskool Setlaarspark het tot stand gekom toe twee skole, Laerskool Walmer en Laerskool Cunningham, saamgesmelt het in Januarie 1995. Hierdie twee skole was van die oudste en bekendste skole in Port Elizabeth. Laerskool Walmer is gestig in 1906 en Laerskool Cunningham in 1916. Beide hierdie skole het die oostelike streek van Port Elizabeth vir bykans een eeu bedien. Ons is trots op ons kleurryke geskiedenis.

Laerskool Walmer  geopen in 1906

 

Laerskool  Cunningham  geopen  in 1916.  

 

 
 
 
 
 
Hosted by:
CSE (PTY) LTD 041-3733442

Last updated:Thursday June 23, 2005 11:26:32 AM  2004-2005 copyright. Ledeck. All rights reserved.