Die Snoepwinkel

Die Snoepwinkel voorsien ons leerders daagliks van gesonde voedsel en versnaperinge.
 
Die Nasorgsentrum
 
Die Nasorg is geprivatiseer. n Kontrak is beskikbaar op navraag by die Nasorgsentrum.
 
Tweedehandse Klere
 
Ons skool verkoop tweedehandse klere. Skakel asseblief die kantoor vir verdere inligting.
 
Atletiekbyeenkoms
 
Die jaarlikse Atletiekbyeenkoms word gedurende die derde kwartaal gehou.
 
Toekenningsplegtighede
 
Ons jaarlikse Prestige-aand (Sportprysuitdeling) word in Oktober gehou en ons jaarlikse Akademiese Toekenningsgeleenthede aan die begin van November.

 

 
 
 
 
 
Hosted by:
CSE (PTY) LTD 041-3733442

Last updated:Thursday June 23, 2005 11:26:30 AM  2004-2005 copyright. Ledeck. All rights reserved.