Die skool het 18 klaskamers, 2 Musiekkamers, n Kunskamer, n Houtwerkkamer, n Wetenskaplaboratorium, n Mediasentrum (Biblioteek), n Mediese kamer, n Skoolsaal en Rekenaarlaboratorium.
 
Daar is n private voorskoolse klas (Sunbirds) vir vierjariges in ons skool. Hierdie kleintjies sluit in die volgende jaar aan by ons Pre-Primre klas.
 
Die skool het 2 skoolbussies (15 sitplek) waarmee leerders vervoer word na en van sport- en opvoedkundige aktiwiteite.
 
Die skool beskik oor n Klubhuis waar ouers en personeel saam kan ontspan.
 
Sportvelde
 
1 Rugbyveld
 
1 Mini-krieketveld
 
2 Tennisbane
 
2 NetbalbaneThe

.

 Ons is trots om deel te neem in die ontwikkeling van al ons leerders.

 

 
 
 
 
 
Hosted by:
CSE (PTY) LTD 041-3733442

Last updated:Thursday June 23, 2005 11:26:28 AM  2004-2005 copyright. Ledeck. All rights reserved.