Baie van ons leerders het hul natuurlike talente ontdek en ontwikkel tydens hul skoolloopbaan by Laerskool Setlaarspark.

  • sommige het provinsiale kleure in sport ontvang.
  • ander het akademies uitgeblink en het posisies behaal onder die top 20 Oos-Kaap kandidate tydens hul matriekeksamens.
  • Laerskool Setlaarspark het verskeie hoofleiers opgelewer op hoŽrskoolvlak.
  • as gevolg van ontwikkeling op kulturele vlak by ons skool, het sommige van ons leerders drama en kuns as loopbaan gekies. Die sangeres, Esti van Rooyen, het onlangs haar internasionale debuut gemaak.
     
    Ons is baie trots op al hierdie leerders en ons volg met belangstelling die prestasies van ons oudskoliere.
     
     

 

 
 
 
Hosted by:
CSE (PTY) LTD 041-3733442

Last updated:Thursday June 23, 2005 11:26:17 AM  ©2004-2005 copyright. Ledeck. All rights reserved.